|
cat #: open 01
artist: enkeleen
title: ek is legio
part
mad scientist part introspective songsmith - enkeleen spent two
years sampling, looping and coaxing various instruments and friends
on instruments in studio to bring you this slice of orgaanika.
TRACKS:
1. af / aan - mp3
2. skepskop - mp3
3. orgaanika (solar perplexis remix) - mp3
4. gloeilampie
5. enkeldiep
6. karmiese algebra
7. stampmielie (springmielie remix)
8. sosatie
9. springmielie
"ek
het gedink ek was 'n legende, nou weet ek, ek is legio"
damian
staz - tromme & percussie
terrorman - monsters & stem (8), marimba (4), synf (1) &
kitaar, waz-bee & wind (5)
dane manojlovic - baas (1), edits (4) & baas synf (2)
gaston goliath - tromme (1)
wayne katz - tromme (8)
sven macalpine - baas (8)
jacqui stecher - baas (1)
paul opie - baas (1)
alistair douglas - kitaar (8)
ampie omo - tromboon & synf trompet (8)
willem mengsel - synf (6) & baas (3)
craig courtet - wynglasse (3)
david langeman - baas (9)
adrian brand - trompet (5)
diep krust dave - inspirasie (5)
gekleurmanipuleer
deur enkeleen by sui studios, kaapstad, suid afrika.
assistent meester: dirk hugo
kuns: jacqui stecher
skreeue
gaan uit na die sui grote, pipster en vier kul willem. vriende,
familie, wildfire. dankie aan al die musikante wat hierdie wonderwerk
'n waarlikheid gemaak het.
respek!
enkeleen@yahoo.co.uk
PRESS
QUOTES:
"ek is legio is the sound of the rulebook being deftly rewritten
from afar." - by chris sharp, the wire oct 04
"ek
is legio is vol verrassings - vreemde loops en klankgrepe, 'n
terloopse drum 'n bass ritme en 'n verskeidenheid van instrumente
wat ingespan word. dit neem 'n rukkie om aan gewoond te raak,
maar uniek en beslis iets anders as die gewone geprogrammeerde
twak." -
die burger 11/8/03 from chutney de ridder se pop'se gedagtes
"this
is an extremely innovative, expansive release for those who like
their music distinctly left of centre. from the wild imagination
of ian watson and featuring members of the underrated blackmilk,
this is polished and original electronica." - the star
tonight 02/10/03 'keeping an 'i' open' by jeremy daniel |